Studiehulp
Kworum


Kworum

Die woord kworum kan in twee verskillende betekenisse gebruik word: (1) ’n Aangewese groep mans wat dieselfde amp in die priesterskap dra. (2) ’n Meerderheid, of die minimum aantal lede in ’n priesterskapsgroep wat teenwoordig moet wees by ’n vergadering om die sake van die Kerk af te handel (L&V 107:28).