Studiehulp
Amliki, Amlikiete


Amliki, Amlikiete

’n Man in die Boek van Mormon wat ’n groep Nefiete gelei het wat ’n koning wou gehad het tydens die heerskappy van die regters. Hierdie Nefiete, genoem Amlikiete, het openlik teen God gerebelleer, waarvoor hulle vervloek is (Alma 2–3).