Studiehulp
Manifes


Manifes

’n Amptelike verklaring deur President Wilford Woodruff in 1890 wat dit duidelik stel dat die Kerk en sy lede hulle onderwerp het aan die wet van die land en nie langer meervoudige huwelike uitvoer nie (AV 1). President Woodruff het die Manifes uitgereik na ’n visioen en openbaring van God.