Studiehulp
Boek van Gebooie


Boek van Gebooie

In 1833 is ’n aantal van die openbarings wat ontvang is deur die Profeet Joseph Smith voorberei vir publikasie onder die titel A Book of Commandments for the Government of the Church of Christ [’n Boek van Gebooie vir die Bestuur van die Kerk van Christus]. Die Here het voortgegaan om met sy diensknegte te kommunikeer, en ’n vergrote samestelling van openbarings is twee jaar later gepubliseer as die Leer en Verbonde.