Studiehulp
Olie


Olie

Wanneer in die skrifture na olie verwys word, word olyfolie gewoonlik bedoel. Vanaf Ou Testamentiese tye is olyfolie gewoonlik gebruik vir tempel- en tabernakelseremonies, vir salwings, vir gebruik in lampe en in voedsel. Olyfolie is somtyds ’n simbool van reinheid en van die Heilige Gees en sy invloed (1 Sam. 10:1, 6; 16:13; Jes. 61:1–3).