Studiehulp
Sefánja


Sefánja

’n Ou Testamentiese profeet wat geleef het gedurende die heerskappy van Josía (639–608 v.C.).

Die boek Sefánja

Hoofstuk 1 praat van ’n dag wat sal kom wat gevul sal wees met toorn en probleme. Hoofstuk 2 raai die volk van Israel aan om regverdigheid en sagmoedigheid te soek. Hoofstuk 3 vertel van die Tweede Koms, wanneer alle nasies sal verenig om te veg. Die Here sal egter in hulle midde heers.