Studiehulp
Whitmer, David


Whitmer, David

’n Vroeë leier in die herstelde Kerk en een van die Drie Getuies van die goddelike oorsprong en waarheid van die Boek van Mormon (L&V 14; 17–18). Die Here het aan hom persoonlike opdragte gegee in Leer en Verbonde 14 en 30:1–4.