Studiehulp
Benjamin, Seun van Jakob


Benjamin, Seun van Jakob

In die Ou Testament, die tweede seun van Jakob en Ragel (Gén. 35:16–20).

Die stam van Benjamin

Jakob het Benjamin geseën (Gén. 49:27). Die afstammelinge van Benjamin was ’n oorlogsugtige volk. Twee belangrike Benjamiete was Saul, die eerste Israelitiese koning (1 Sam. 9:1–2), en Paulus, die Nuwe Testamentiese Apostel (Rom. 11:1).

Druk