Studiehulp
Jaloers, Jaloesie


Jaloers, Jaloesie

Soos gebruik in die skrifture het die woord jaloers twee betekenisse: (1) om vurig te wees en om sensitiewe en diep gevoelens te hê oor iemand of iets, en (2) om iemand te beny of wantrouig te wees dat ’n ander ’n bietjie voordeel sal trek.

Om vurige gevoelens te hê

Om afgunstig of wantrouig te wees