Studiehulp
Sanhedrin


Sanhedrin

Die Joodse senaat en die hoogste Joodse hof in beide siviele en godsdienstige sake. Die Sanhedrin het bestaan uit een en sewentig lede wat gekies is vanuit die hoofpriesters, skrifgeleerdes en oudstes. In die skrifture word dit dikwels die Raad genoem (Matt. 26:59; Mark. 14:55; Hand. 5:34).