Studiehulp
Balsem van Gílead


Balsem van Gílead

’n Aromatiese gom of spesery wat gebruik is om wonde te genees (Gén. 43:11; Jer. 8:22; 46:11; 51:8). ’n Bos wat die hars vervaardig waarvan die balsem gemaak is, het so volop gegroei in Gílead in Ou Testamentiese tye dat die balsem bekend geword het as die “balsem van Gílead” (Gén. 37:25; Eség. 27:17).