Studiehulp
Aarde


Aarde

Die planeet waarop ons leef, deur God geskape deur middel van Jesus Christus om gebruik te word deur die mens gedurende sy sterflike proeftyd. Die aarde se finale bestemming is om verheerlik en verhewe te word (L&V 77:1–2; 130:8–9). Die aarde sal ’n ewige erfenis word van diegene wat waardig geleef het vir ’n selestiale verheerliking (L&V 88:14–26). Hulle sal die teenwoordigheid geniet van die Vader en die Seun (L&V 76:62).

Geskape vir die mens

’n Lewende geheel

Verdeling van die aarde

Reiniging van die aarde

Finale toestand van die aarde