Studiehulp
Eerste Vrugte


Eerste Vrugte

Die eerste oeste wat bymekaar gemaak is in ’n seisoen. In Ou Testamentiese tye is hulle aan die Here geoffer (Lev. 23:9–20). Jesus Christus was die eerste vrugte voor God deurdat Hy die eerste was om opgewek te word (1 Kor. 15:20, 23; 2 Ne. 2:9). Diegene wat die evangelie aanvaar en in getrouheid volhard tot die einde toe is in ’n simboliese manier die eerste vrugte, want hulle behoort aan God.