Studiehulp
Evangelis


Evangelis

Een wat die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus dra of verkondig. Joseph Smith het geleer dat ’n evangelis ’n patriarg is. Patriarge word geroep en geordineer onder die leiding van die Twaalf Apostels om spesiale seëninge te gee wat patriargale seëninge genoem word.