Studiehulp
Liggaam


Liggaam

Die sterflike, fisiese struktuur van vlees en been geskape na God se beeld wat saamgevoeg word met ’n gees om ’n lewende persoon te vorm. Die fisiese liggame van alle mans en vroue sal herenig word vir ewig met hul geeste in die Opstanding. Die skrifture verwys somtyds na ’n liggaam en gees wat saamgevoeg is as ’n siel (Gén. 2:7; L&V 88:15; Moses 3:7, 9, 19; Abr. 5:7).

Druk