Studiehulp
Ananías van Jerusalem


Ananías van Jerusalem

In die Nuwe Testament het hy en sy vrou, Saffíra, vir die Here gelieg deur ’n gedeelte van hul geld terug te hou wat hulle tot die Here toegewy het. Toe Petrus hulle gekonfronteer het, het hulle albei op die grond neergeval en gesterf (Hand. 5:1–11).

Druk