Studiehulp
Mosia, Seuns van


Mosia, Seuns van

In die Boek van Mormon, vier seuns van Koning Mosia wat bekeer het nadat ’n engel aan hulle verskyn het en hulle tot bekering geroep het. Hulle name was Ammon, Aäron, Omner en Himni (Mosia 27:34). Hulle het veertien jaar deurgebring om die evangelie suksesvol aan die Lamaniete te verkondig. ’n Kroniek van hulle bediening onder die Lamaniete word gegee in die boek van Alma, hoofstuk 17 tot 26.