Studiehulp
Boek van die Lewe


Boek van die Lewe

In een sin is die Boek van die Lewe die som van ’n persoon se gedagtes en dade—die kroniek van sy lewe. Nogtans dui die Skrifture ook aan dat ’n hemelse kroniek bygehou word van die getroues, insluitende hulle name en beskrywing van hul regverdige dade.