Studiehulp
Hebreeus


Hebreeus

’n Semitiese taal wat deur die kinders van Israel gepraat is.

Hebreeus is deur die Israeliete gepraat tot hulle terugkeer uit Babiloniese slawerny, op welke tydstip Aramees die alledaagse spreektaal geword het. Gedurende Jesus se tyd was Hebreeus die taal van die geleerdes, die wet en van godsdienstige literatuur.