Studiehulp
Obed


Obed

In die Ou Testament, die seun van Boas en Rut en die vader van Isai, wat die vader van Koning Dawid geword het (Rut 4:13–17, 21–22).