Studiehulp
Here van die Leërskare


Here van die Leërskare

’n Ander naam vir Jesus Christus. Hy heers oor die leërskare van die hemel en aarde en lei die regverdiges teen goddeloosheid (L&V 29:9; 121:23).