Deugsaamheid Sien ook Integriteit; Krag Integriteit en morele voortreflikheid, mag en krag (Lk. 8:46). Jy is ’n deugsame vrou, Rut 3:11. Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, sal staan in my heilige plek, Ps. 24:3–4. ’n Deugsame vrou is die kroon van haar man, Spr. 12:4. ’n Deugsame vrou se waarde is ver bo korale, Spr. 31:10–31. Voeg by julle geloof die deug, 2 Petr. 1:5 (L&V 4:6). Laat deugsaamheid jou gedagtes voortdurend versier, L&V 121:45. Ons glo dat ons deugsaam moet wees, Gel. Art. 1:13 (Filip. 4:8).