Ragel Sien ook Jakob, Seun van Isak In die Ou Testament, ’n vrou van Jakob (Gén. 29–31; 35). Sy was ook die moeder van Josef en Benjamin.