Studiehulp
Doop van Jong Kinders


Doop van Jong Kinders

Die onnodige gebruik om babas en kinders te doop wat onder die ouderdom van toerekenbaarheid is, naamlik agt jaar. Die Here veroordeel kinderdoop (Moro. 8:10–21). Kinders word onskuldig en sonder sonde gebore. Satan het geen mag om kinders te versoek nie totdat hulle toerekenbaar begin word (L&V 29:46–47), dus het hulle nie nodig om te bekeer of gedoop te word nie. Kinders moet op die ouderdom van agt gedoop word (L&V 68:25–27).