Studiehulp
Jetro


Jetro

’n Ou Testamentiese prins en priester van Midian wat aan Moses ’n tuiste gegee het nadat Moses uit Egipte gevlug het. Hy word ook Réhuel genoem (Ex. 2:18). Later het Moses met Jetro se dogter, Sippóra, getrou (Ex. 3:1; 4:18; 18:1–12). Jetro het vir Moses geleer om te delegeer (Ex. 18:13–27). Moses het die Melgisédekse Priesterskap van Jetro ontvang (L&V 84:6–7).