Studiehulp
Profetes


Profetes

’n Vrou wat ’n getuienis ontvang het van Jesus en die gees van openbaring geniet. ’n Profetes dra nie die priesterskap of die sleutels daarvan nie. Alhoewel net ’n paar vroue in die skrifture profetesse genoem word, het baie geprofeteer, soos Rebekka, Hanna, Elizabet en Maria.