Studiehulp
Eva


Eva

Die eerste vrou om op hierdie aarde te lewe (Gén. 2:21–25; 3:20). Sy was Adam se vrou. In Hebreeus beteken die naam “lewe.” Sy is so genoem omdat sy die “moeder was van alle lewendes” (Moses 4:26). Sy en Adam, die eerste man, sal ewige heerlikheid beërwe vir hulle rol om die ewige vooruitgang van die hele mensdom moontlik te maak.