Studiehulp
Offerande


Offerande

’n Gawe aan die Here. Die Ou Testament het dikwels die woord gebruik om na offerandes of brandoffers te verwys. Vandag gebruik die kerk vasoffers en ander vrywillige offers (insluitende tyd, talente en besittings) om die armes te help en vir ander verdienstelike sake.