Studiehulp
Ekskommunikeer


Ekskommunikeer

Ekskommunikasie is die ergste Kerkdissiplinêre optrede. ’n Persoon wat geëkskommunikeer is, is nie langer ’n lid van die Kerk nie. Kerkowerhede ekskommunikeer ’n persoon van die Kerk slegs wanneer hy gekies het om in teenstelling te lewe met die Here se gebooie en homself dus ongeskik verklaar vir verdere lidmaatskap in die Kerk.