Studiehulp
Cowdery, Oliver


Cowdery, Oliver

Die tweede ouderling van die herstelde Kerk en een van die Drie Getuies tot die goddellike oorsprong en waaragtigheid van die Boek van Mormon. Hy het as skrywer opgetree terwyl Joseph Smith die Boek van Mormon vertaal het vanaf die goue plate (JS—G 1:66–68).