Studiehulp
Hoëraad


Hoëraad

’n Raad van twaalf hoëpriesters.

In die vroeë dae van die herstelde Kerk het die term hoëraad verwys na twee verskillende beheerliggame: (1) die Kworum van die Twaalf Apostels van die Kerk (L&V 107:33, 38) en (2) die hoëraad wat dien binne elkeen van die penne (L&V 102; 107:36).