Studiehulp
Naäman


Naäman

In die Ou Testament, die kaptein van ’n Siriese koning se leër. Hy was ook melaats. Deur die geloof van ’n Israelitiese diensmaagd het hy na Israel gegaan om vir die profeet Elísa te raadpleeg. Hy is genees van melaatsheid deur homself te verootmoedig en sewe maal in die Jordaanrivier te was soos die profeet Elísa beveel het (2 Kon. 5:1–19; Lk. 4:27).