Studiehulp
Sewentig


Sewentig

’n Amp waartoe mans geordineer word in die Melgisédekse Priesterskap. Vandag sluit die kworums van Sewentigs Algemene Gesagdraers en Area Sewentigs in. Die Sewentigs dien in die Naam van die Here onder die leiding van die Eerste Presidensie en die Kworum van die Twaalf Apostels (sien L&V 107:34). Hulle wy hulleself voltyds aan die bediening toe.