Studiehulp
Whitmer, John


Whitmer, John

’n Vroeë leier in die herstelde Kerk en een van die Agt Getuies van die Boek van Mormon. Sien “Die Getuienis van Agt Getuies” in die inleidende bladsye van die Boek van Mormon. Hy was ook geroep om die evangelie te verkondig (L&V 30:9–11).