Studiehulp
Gewete


Gewete

Die innerlike besef van reg of verkeerd, wat kom van die Lig van Christus in alle mense (Moro. 7:16). Ons word gebore met ’n natuurlike vermoë om te onderskei tussen reg en verkeerd vanweë die Lig van Christus wat gegee word aan elke mens (L&V 84:46). Hierdie vermoë word die gewete genoem. Die besit daarvan maak ons verantwoordelike wesens. Soos ander vermoëns, mag ons gewetes afgestomp word deur sonde of misbruik.