Studiehulp
Andréas


Andréas

In die Nuwe Testament, ’n broer van Simon Petrus en een van die Twaalf Apostels wat deur Jesus geroep is tydens sy aardse bediening (Matt. 4:18–19; Mark. 1:16–18, 29).