Studiehulp
Was, Gewas, Wassings


Was, Gewas, Wassings

Om fisies of geestelik te reinig. Simbolies mag ’n bekeerde persoon gereinig word van ’n lewe wat belas is met sonde en die gevolge daarvan, deur die versoenende offer van Jesus Christus. Sekere wassings wat onder behoorlike priesterskapsgesag uitgevoer word, dien as heilige ordinansies.