Studiehulp
Slang, Koper


Slang, Koper

’n Koperslang wat deur Moses gemaak is op God se bevel om die Israeliete te genees wat deur giftige slange gebyt is in die woestyn (Núm. 21:8–9). Hierdie koperslang was aan ’n paal vasgemaak “en opgehef sodat wie ook al daarna kyk, mag lewe” (Alma 33:19–22). Die Here het na die verhoging van die slang in die woestyn verwys as ’n simbool van Homself wat verhoog is op die kruis (Joh. 3:14–15). Openbarings van die laaste dae bevestig die verslag van die giftige slang en hoe die mense genees is (1 Ne. 17:41; 2 Ne. 25:20; Hel. 8:14–15).

Druk