Studiehulp
Afsonder


Afsonder

Om gekies en geordineer te word vir heilige doeleindes. Hierdie aanstelling is vir ’n bepaalde diens binne die Kerkorganisasie deur die oplegging van hande deur iemand wat die nodige gesag daartoe het. Net diegene wat presideer oor priesterskapkworums ontvang sleutels wanneer hulle afgesonder word. Mense wat afgesonder word vir posisies buiten presidente van priesterskapkworums mag ’n priesterskapseëning ontvang, maar geen sleutels word saam met daardie seëning gegee nie.