Studiehulp
Biskop


Biskop

Beteken “opsiener,” ’n amp of posisie van verantwoordelikheid. Biskop is ’n geordineerde amp in die Aäroniese Priesterskap (L&V 20:67; 107:87–88), en ’n biskop is ’n algemene regter in Israel (L&V 107:72, 74).