Studiehulp
Amalekiete (Ou Testament)


Amalekiete (Ou Testament)

’n Arabiese stam wat in die woestyn van Paran geleef het tussen die Araba en die Middellandse See. Hulle was gedurig in stryd met die Hebreërs vanaf die tyd van Moses (Ex. 17:8) tot Saul en Dawid (1 Sam. 15; 27:8; 30; 2 Sam. 8:11–12).