Studiehulp
Limhi


Limhi

In die Boek van Mormon, ’n regverdige koning van die Nefiete in die land Nefi; hy was ’n seun van Koning Noag (Mosia 7:7–9). Koning Limhi het ’n verbond gesluit om God te dien (Mosia 21:32). Hy het sy volk uit Lamanitiese slawerny gelei en na Zarahemla teruggekeer (Mosia 22).