Studiehulp
Jeróbeam


Jeróbeam

In die Ou Testament was Jeróbeam die eerste koning van die noordelike deel van verdeelde Israel. Hy was ’n lid van die stam van Efraim. Die goddelose Jeróbeam het ’n opstand gelei teen die huis van Juda en die gesin van Dawid.