Studiehulp
Laaste Avondmaal


Laaste Avondmaal

Volgens die Nuwe Testament is dit die laaste maaltyd wat Jesus geëet het voor sy inhegtenisneming en kruisiging (Lk. 22:14–18). Hy en sy Twaalf Apostels het hierdie maaltyd geëet gedurende die Pasga (Matt. 26:17–30; Mark. 14:12–18; Lk. 22:7–13).