Studiehulp
Magog


Magog

In die Bybel, ’n land en volk naby die Swart See. Hulle koning, Gog, sal die leërs van Magog lei in ’n laaste groot stryd voor die Tweede Koms van Christus (Eség. 38:2; 39:6). Die skrifture praat van nog ’n groot stryd van Gog en Magog aan die einde van die Millennium tussen die magte van God en die magte van die bose (Openb. 20:7–9; L&V 88:111–116).