Studiehulp
Presiderende Biskop


Presiderende Biskop

’n Algemene Gesagsdraer in die Kerk. Hy het algemene verantwoordelikheid oor die fisiese welsyn van die Kerk (L&V 107:68). Die presiderende Biskop en sy raadgewers, wat ook Algemene Gesagsdraers is, presideer oor die Aäroniese Priesterskap van die Kerk (L&V 68:16–17; 107:76, 87–88).