Studiehulp
Esaias


Esaias

Esias is die Griekse vorm van die Hebreeuse Jesaja. Die Afrikaanse Bybel onderskei nie tussen Esias en Jesaja nie (vergelyk Lukas 4:17). Esias was ook ’n profeet wat in die dae van Abraham geleef het (L&V 76:100; 84:13).