Studiehulp
Cumora-heuwel, Die


Cumora-heuwel, Die

’n Klein heuwel geleë in die weste van die staat van New York, Verenigde State van Amerika. Hier het ’n profeet van die voortyd, genoem Moroni, die goue plate weggebêre wat sommige van die kronieke bevat het van die Nefitiese en Jereditiese nasies. Joseph Smith is na hierdie heuwel gelei in 1827 deur die herrese Moroni, om hierdie plate te kry en ’n gedeelte daarvan te vertaal. Hierdie vertaling is die Boek van Mormon.