Studiehulp
Intelligensie, Intelligensies


Intelligensie, Intelligensies

Intelligensie het verskeie betekenisse, drie waarvan is: (1) Dit is die lig van waarheid wat lewe en lig gee aan alle dinge in die heelal. Dit het altyd bestaan. (2) Die woord intelligensies mag ook verwys na geesteskinders van God. (3) Die skrifture mag ook praat van intelligensie wat verwys na die geestes-element wat bestaan het voordat ons verwek is as geesteskinders.