Studiehulp
Pratt, Orson


Pratt, Orson

Een van die eerste Twaalf Apostels wat geroep is na die Herstelling van die Kerk in moderne tye (L&V 124:128–129). Hy was net vir ses weke ’n lid van die Kerk toe die Here ’n openbaring aan hom gegee het deur Joseph Smith (L&V 34). Orson Pratt was ook ’n sendeling vir die Kerk (L&V 52:26; 75:14) en het as historikus vir die Kerk vir ’n aantal jare gedien.